Aanlyn Kerkdiens - Matthéüs 20: Gelykenis van arbeiders op verskillende ure gehuur | Leraar Roedolf Basson

Teks: Matthéüs 20:1-14 Want die koninkryk van die hemele is soos ’n huisheer wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur. En nadat hy met die arbeiders ooreengekom het vir ’n penning op ’n dag, stuur hy hulle in sy wingerd...

Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.

Nuus Flits: 21 November 2019 | Reën is nie die probleem nie - Wie se droogte is dit?

Reën is nie die probleem nie - Wie se droogte is dit?

Nuus Flits skyn vir jou Lig in die donkerte. Is Jesus nog oppad of was dit alles net speletjies? Skakel aan die Flits vir 21 November 2019 om uit te vind!

  1. Statistiek skets skokkende omvang van land se droogtekrisis. Maroela Media - 13 November 2019.

  2. Waterkrisis: Geen hoeveelheid reën sal Suid-Afrika red nie. Maroela Media - 16 November 2019

  3. Massa-migrasie beplan om diere te red van droogte. Maroela Media - 17 November 2019

  4. Noord-Kaap boere kan ondergaan. NetNuus - 17 November 2019

  5. Wie se droogte is dit? Dominee Fanus Hansen - 6 November 2019

Stem opname van Dominee Fanus Hansen se brief deur Charl Botha van Lewe Lig

Die Bybel: Die Direkte Vertaling 2020 - Reg of Weg?

Die Direkte Vertaling 2020 - ‘n Misleiding of nog ‘n hoogtepunt vir Afrikaans? Reg of weg, in of uit?

In hierdie episode bespreek ons die vierdie amptelike vertaling van God se Woord deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika - ‘n inleiding tot die Direkte Vertaling wat November 2020 op die rakke verskyn.


Hoekom Nuus Pers: Die stem wat roep!

Wat die Engels sprekende sal noem “About Us.”
Jesaja 40:3.
Nuus Pers is 'n program wat aktuele onderwerpe deur die Christen lens bespreek vir jong mense en Millennials. Die Woord van God word oopgebreek om die Waarheid op die lappe te bring. Jonk of oud kan inskakel as, solank jou gees jonk is en jy opsoek is na Waarheid.



Nuus Flits: 17 November 2019 | Nqweba Dam in Suid-Afrika het nie ‘n drupel water nie

Nuus Flits skyn vir jou Lig in die donkerte. Is Jesus nog oppad of was dit alles net speletjies? Skakel aan die Flits vir 17 November 2019 om uit te vind!

Nqweba Dam in Suid-Afrika het nie ‘n drupel water nie. South African drought town's, Graaf-Reinets, warning to the world - BBC News - 05 Nov. 2019.
Venice hit by severe flooding - BBC News - 13 Nov. 2019.
Flooding and landslides leave 10 dead in Japan - BBC News - 26 Okt. 2019.

Nuus Flits 17 November 2019