Reën is nie die probleem nie - Wie se droogte is dit?
Nuus Flits skyn vir jou Lig in die donkerte. Is Jesus nog oppad of was dit alles net speletjies? Skakel aan die Flits vir 21 November 2019 om uit te vind!
Statistiek skets skokkende omvang van land se droogtekrisis. Maroela Media - 13 November 2019.
Waterkrisis: Geen hoeveelheid reën sal Suid-Afrika red nie. Maroela Media - 16 November 2019
Massa-migrasie beplan om diere te red van droogte. Maroela Media - 17 November 2019
Noord-Kaap boere kan ondergaan. NetNuus - 17 November 2019
Wie se droogte is dit? Dominee Fanus Hansen - 6 November 2019
Stem opname van Dominee Fanus Hansen se brief deur Charl Botha van Lewe Lig