Ons Nuus

Vir 2025 het ons die volgende gedoen

Klik hier onder vir meer inligting


AWR Radiostasie projek

Ons radiostasie is op en aan die gang. Kliek hier vir toegang nuutste verwikkelinge

Sabbatskool les

Die Sabbatskool Les kan in verskeie tale aanlyn bestudeer word vir diegene wat so verkies.

Kliek hier vir die Sabbatskool les-

Weeklikse Bidure | Woensdae 19:00

Bidure hervat by die gemeente. Woensdae aande 19:00 in die bidkamer. Kliek hier vir die kerk adres
Kontak die kerkantoor vir meer inligting.

Kliek hier vir ons kontak besonderhede

JAL Huis

Donasies word ingesamel vir die inwoners van JAL Huis. Items wat verlang word sluit in: handdoeke, tandepaste en tandeborsels.
Die uitreik vind in Junie/Jullie plaas.
Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Kliek hier vir ons kontak besonderhede

Tiende & Offergawe

Kliek hier vir die finansies blad waar u alle inligting kan bekom - Finansies Blad

WhatsApp & Telegram Kommunikasie groep

Kry Eloffsdal se nuus op ‘n gerieflike en spoedige wyse deur aan te sluit by die WhatsApp & Telegram Kommunikasie Groep.
Kontak ouderling Werner Badenhorst om aan te sluit.

Kliek hier vir ons kontak besonderhede