Gebedsversoeke

U is welkom om u gebedsversoeke deur middel van onderstaande kontakvorm aan ons deur te gee. Ons gebedsleier sal u kontak rakende u versoek en dit deurgee aan die gebedsgroep.