Logo (Edited 3).png
Banner 3.png

Alfa-Eden Kleuterskool is 'n vooraanstaande Christelike kleuterskool in die Pretoria Moot omgewing. Hier ontdek leerders hulleself, ander en die wêreld rondom hulle met selfvertroue. Kinders ontwikkel holisties en ouderdomsgepas deur middel van toegewyde personeel en 'n uitnemende kurrikulum. Die kurrikulum word opgestel deur 'n kundige kurrikulum komitee wat graag die natuur en buitelug insluit by die onderrigproses. Alfa-Eden Kleuterskool glo in Jesus en leer kinders van die Bybel en die evangelie.