Donasies

Neem asseblief kennis dat alle DVDs / CDs gratis is. U sal egter besef dat ten einde hierdie diens op ‘n gesonde basis te bedryf, ons afhanklik is van u vrywillige finansiële ondersteuning. U donasie word hoog op prys gestel.

 

Bank Besonderhede

SDA Eloffsdal Gemeente
Standard Bank
Rekening Nommer: 011 784 709
Tak: Gezina
Tak Kode: 014845
Tipe: Tjek

Verwysing

Wanneer u ‘n donasie maak ten bate die DVD bediening, gebruik -
DVD Donasie as verwysing in die betaling.


Kontant donasie

Kontant donasies kan oorhandig word aan die persoon wat u items tuis aflewer.

H/V Fred Nicholson Straat
& 8ste Laan |Eloffsdal | Pretoria