Posts tagged About us
Hoekom Nuus Pers: Die stem wat roep!

Wat die Engels sprekende sal noem “About Us.”
Jesaja 40:3.
Nuus Pers is 'n program wat aktuele onderwerpe deur die Christen lens bespreek vir jong mense en Millennials. Die Woord van God word oopgebreek om die Waarheid op die lappe te bring. Jonk of oud kan inskakel as, solank jou gees jonk is en jy opsoek is na Waarheid.