Finansies

 

Finansiële inligting van Eloffsdal Advent Sentrum.

 

Tiendes & Offergawes

Offergawes kan elektronies inbetaal word: meld asb u naam & van asook waarvoor dit is, byvoorbeeld begroting, sending, dankoffer ens.

Tiendes kan elektronies inbetaal word: gebruik verwysing tiende.

Bank Besonderhede

SDA Eloffsdal Gemeente
Standard Bank
Rekening Nommer: 011 784 709
Tak: Gezina
Tak Kode: 014845
Tipe: Tjek


 

 

 

 

Tiende | Ellen White Estate

Laai die Ellen White Estate se uiteensetting van die Tiende af in PDF formaat.

Laai Af