Banner 2.png

Alfa-Eden Opvoedingsentrum is trots om Christelike onderwys in Afrikaans te bied aan inwoners van die Pretoria omgewing. Die opvoedingsentrum bestaan uit ‘n kleuterskool sowel as ‘n tutorsentrum vir graad 1-7. Kinders ontvang persoonlike en gespesialiseerde onderwys wat op holistiese ontwikkeling fokus om Christelike, emosionele en fisiese karakterontwikkeling te verseker. Hier is kinders meer as net ‘n nommer, hier is hulle die prioriteit. Gebruik gerus die onderstaande skakels om meer inligting oor die betrokke afdeling te bekom.

Alfa-Eden Kleuterskool
Logo Edited.png