Posts tagged Direkte Vertaling
Die Bybel: Die Direkte Vertaling 2020 - Reg of Weg?

Die Direkte Vertaling 2020 - ‘n Misleiding of nog ‘n hoogtepunt vir Afrikaans? Reg of weg, in of uit?

In hierdie episode bespreek ons die vierdie amptelike vertaling van God se Woord deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika - ‘n inleiding tot die Direkte Vertaling wat November 2020 op die rakke verskyn.