Johannes 9:1-3 - "Labels" van vooroordeel | Leraar Roedolf Basson
Johannes 9:1-3 (AFR33) EN toe Hy verbygaan, sien Hy ’n man wat blind was van sy geboorte af.
Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.