1 Thes. 5:17 - Die hart van gebed het te doen met die hart | Leraar Roedolf Basson
1 Thes. 5:17 AFR33
Bid sonder ophou.
Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.