Nagmaal 20 Junie 2020 | Leraar Gerhard Benadé

Nagmaal diens 20 Junie 2020

Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk.

Eloffsdal Advent-Sentrum Webtuiste: https://www.eloffsdal.com

Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda