Fil. 1:12-18 - Om as ambasadeur van God bo jou omstandighede uit te styg | Leraar Gerhard Benadé

Filippense 1:12 (AFR83) Ek wil hê julle moet weet, broers, dat wat my oorgekom het, juis die verkondiging van die evangelie bevorder het....

Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk.