Markus 9:43-49 - Ge-photoshop | Leraar Roedolf Basson

Markus 9:43 AFR33 En as jou hand jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om vermink die lewe in te gaan, as om twee hande te hê en in die hel te gaan in die onuitbluslike vuur...

Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.