Die stem wat roep!

Jesaja 40:3. Nuus Pers is 'n program wat aktuele onderwerpe deur die Christen lens bespreek vir jong mense en Millennials. Die Woord van God word oop gebreek om die Waarheid op die lappe te bring. Jonk of oud kan inskakel, solank jou gees jonk is en jy op soek is na Waarheid.