Lukas 13:18-21 - Laat die Koningkryk van God Groei | Leraar Gerhard Benadé

Lukas 13:18 (AFR33) EN Hy het gesê: Hoedanig is die koninkryk van God en waarmee sal Ek dit vergelyk?

Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag