Galásiërs 6:2-5, 9-10 - Sê my, waar is die kerk? | Leraar Deon Breedt

Galásiërs 6:2-5, 9-10 (Die Boodskap vertaling): Sien raak wanneer ander gelowiges swaarkry en help hulle. Tel hulle probleme op julle skouers en dra dit vir hulle. So doen julle presies wat Christus van julle verwag. Dit is immers sy wet dat julle mekaar moet liefhê....

Leraar Deon Breedt is passievol oor die evangelie van Jesus Christus en preek gereeld in die gemeentes van die Noordelike Konferensie van Sewendedag Adventiste Kerk.